00005848-Flacon012MissDiorEDP_F39
Hieroor praat mense

Moedersdagontbyt saam met SARIE en Dior

** Dié ontbyt het blitsvinnig uitverkoop. Hou SARIE.com dop vir nóg sulke geleenthede in die nabye toekoms! **

Dior en SARIE hou ’n spesiale ontbyt-bederf vir ’n handjievol vroue. Kom deel met ons die oggend en vier by voorbaat Moedersdag.

Saterdag, 9 Mei 2015 | SARIE-kantoor in Kaapstad

R395 (dit sluit ’n Dior-geskenk in)

Daar is net plek vir 20 gaste Bespreek by carmen.botma@sarie.com

DPRESS(200x270)MissDior2014_Multilangues.indd