FOTO Skermgreep

FOTO Skermgreep

Hieroor praat mense

Moenie strand toe gaan sonder dié wenke nie!

Suzelle se nuutste video vol wenke het dié week begin speel. En natuurlik is dit net wat ons nodig het: strand-wenke!

Weg is die stranddae waar jy sand die huis in dra, aanhoudend die sand van jou slimfoon se skerm af blaas, en waar jy op jou maag lê, dan op jou rug en dan net regop sit. Suzelle en haar beste maat, Marianne, is gereed vir die strand en het hul wenke met ons gedeel.

suzelle

Kyk die video propvol strandwenke hier:

My gunsteling is beslis die handdoek wat ’n leunstoel word!

Lees nou

11 beste strande in SA

Hou vakansie in die binneland! Hier is die top-10 dorpe

Die beste raad vir jou Desember-foto’s!