• Tania

    Ek sien baie uit om myne te kry. Dis tussen die 3 pienk en die roos-silwer. Weet sommer ek gaan moeilik kies. Wanneer is Augustus SARIE in die winkels?

  • Katja

    Ek gaan definitief die Roos Silver en Pruim Rooi gaan soek!

  • Sonja

    Oooo! Dit gaan ‘n moeilike keuse wees hierdie. Ek sien sommer al klaar ek koop 6 Saries!!

  • Wiltrud

    Ballet-pienk of pret pienk…

  • Marina Enslin

    Beslis kersierooi vir die tone

  • Melinda Mountjoy Hearn

    Hoe rooier, hoe MOOIER!

  • MAYRENE SPRAY

    Ek sien baie uit na die nuwe uitgawe, ek sal beslis die ballet pienk kies of dan roossilwer.
    Baie dankie!

  • Celeste Van Wyk

    Ek hoop ek kry myne, want as daar ‘n geskenkie in is, word dit uitgesteel, by die Poskantoor (neem ek aan). Ek het nooit die serpie gekry nie. Dis nogal ‘n teleurstelling om uit te sien daarna en dan as ek my Sarie uit die posbus haal is dit ‘n geskeurde sakkie wat my begroet. Tot my Coricraft voucher was afgesteel…

  • suzy

    ek het Antiek sjiek gekies – dit is die kleur wat ek nog al die jare soek! gaan ons dit weer kan koop?
    baie dankie!

  • loriane

    Ek love die pruimrooi kleur, baie dankie SARIE, ek het dit sommer dieselfde dag op my naels geverf…Groete Loriane

  • Marinda Quinn

    Waar kan ek weer van die naellak koop. Wil graag weer van die ballet pienk, die helder, ligte pienk in die hande kry. Dit is die eerste een bo. Ek dink daar is n fout, name omgeruil met antiek-sjiek.