Screen Shot 2015-04-21 at 2.47.36 PM
Hieroor praat mense

Moet-sien-video vir alle ma’s

Met Moedersdag net om die draai vier Pandora-juweliers die spesiale band tussen ma en kind in ’n nuwe advertensie.

Dit wys ses ma’s wat in ’n ry staan terwyl hul kinders, wat geblinddoek is, een vir een verbykom en hul eie ma probeer identifiseer. Dit is ongelooflik om te sien hoe die kinders uiteindelik hul eie ma’s suksesvol uitken sonder dat hulle kan sien.

Kyk die advertensie hier: