Hieroor praat mense

Movember is amper verby! Kyk watter SA mans het deelgeneem

In die maand van November moet vroue maar gewoond raak aan iets wat kielie as jy ’n soen kry. Maar dit is alles vir ’n goeie doel. Movember wil aandag vestig op prostaat- en testikulêre kanker en ’n langdurige impak op manlike gesondheid hê. Volgende week keer alles terug na normaal wanneer Movember iets van die verlede is. Maar vandag vier ons die Suid-Afrikaanse mans wat hul snorre laat groei vir dié goeie doel: Springbok Bryan Habana

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Die sanger Jacques Terreblanche

Jacques saam met die sosiale media gurus Wenchy en Jodene Shaer FOTO: Twitter

Jacques saam met die sosiale media gurus Wenchy en Jodene Shaer FOTO: Twitter

Televisie-aanbieder en model Janez Vermeiren

Janez se baard word geskeer deur 'n lid van die Masai, maar sy snor bly! FOTO: Instagram

Janez se baard word geskeer deur ‘n lid van die Masai, maar sy snor bly! FOTO: Instagram

Voormalige Springbok Toks van der Linde

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

SA se bekende TV-sjef Justin Bonello

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

Radio-persoonlikheid Mark Pilgrim

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

Sanger, aanbieder en skrywer Johrné van Huyssteen

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

Radio-aanbieder Ian Bredenkamp

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

Sanger Jack Parrow hou permanent Movember

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

Sanger Elvis Blue het sy dogtertjie Lila ook ’n snor laat dra!

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

Het die man of mans in jou lewe ook aan Movember deelgeneem? Stuur vir ons foto’s van hul snorre na lucelle.hough@sarie.com

SARIE-leser Ronelle Wessels se seun, Jurick, het ook aan Movember deelgeneem. leser movember