FOTO: Instagram @toshi_ngi

Hieroor praat mense

’n Goudvis pas die beste by jou persoonlikheid!

Jy hou van jou eie geselskap, maar gee baie om oor die mense in jou lewe – soms te veel. Sommige mense sal jou misbruik en oor jou loop, moenie dít toelaat nie!

’n Goudvis sal maklik in jou lewe pas!

FOTO: Instagram  @mrhunterpa

FOTO: Instagram @mrhunterpa

Voltooi weer dié vraelys. KLIK HIER.

Deel jou resultaat met jou vriende op Facebook. Klik op die ‘LIKE’ knoppie onder dié artikel

*Dié vraelys is net vir die pret. Voordat jy besluit om ’n troeteldier te koop, moet jy jou omstandighede evalueer – het jy tyd, spasie en geld om na dit om te sien?

** Wanneer jy bewus raak van diere wat mishandel word, stel dadelik jou naaste DBV in kennis. Kry hul telefoonnommer HIER.

↓ Klik LIKE om met jou vriende te deel