FOTO: Instagram @misuzu_yorick

Hieroor praat mense

’n Haas pas die beste by jou persoonlikheid!

Jy’s jouself maak nie saak tussen wie jy is nie. Jy’s uniek en mense is mal daaroor! Jy het baie vriende en tussen hulle is diegene wat jou hele lewe lank jou vriende sal wees.

Jy kan maar enige tyd vir jou ’n haas kry!

FOTO: Instagram  @ veryfatrabbit

FOTO: Instagram @ veryfatrabbit

Voltooi weer dié vraelys. KLIK HIER.

Deel jou resultaat met jou vriende op Facebook. Klik op die ‘LIKE’ knoppie onder dié artikel

*Dié vraelys is net vir die pret. Voordat jy besluit om ’n troeteldier te koop, moet jy jou omstandighede evalueer – het jy tyd, spasie en geld om na dit om te sien?

** Wanneer jy bewus raak van diere wat mishandel word, stel dadelik jou naaste DBV in kennis. Kry hul telefoonnommer HIER.

↓ Klik LIKE om met jou vriende te deel