FOTO: Instagram @ sanniww

Hieroor praat mense

’n Hamster pas die beste by jou persoonlikheid!

Pret en plesier – dis waaroor die lewe vir jou gaan!

 

Nes ’n hamster het jy hope energie. Vier die lewe en jou vriende – dít is wat vir jou belangrik is.

FOTO: Instagram  @quiv_thehamster

FOTO: Instagram @quiv_thehamster

Voltooi weer dié vraelys. KLIK HIER.

Deel jou resultaat met jou vriende op Facebook. Klik op die ‘LIKE’ knoppie onder dié artikel

*Dié vraelys is net vir die pret. Voordat jy besluit om ’n troeteldier te koop, moet jy jou omstandighede evalueer – het jy tyd, spasie en geld om na dit om te sien?

** Wanneer jy bewus raak van diere wat mishandel word, stel dadelik jou naaste DBV in kennis. Kry hul telefoonnommer HIER.

↓ Klik LIKE om met jou vriende te deel