FOTO: Instagram  @giova_elia

FOTO: Instagram @giova_elia

Hieroor praat mense

’n Hond pas die beste by jou persoonlikheid!

Jy is ’n sosiale mens met baie vriende. Jou positiewe energie trek mense na jou toe, maar jy moet oppas om nie uit te brand nie. Maak ook bietjie tyd om op jou eie te wees.

Jy en ’n hond kan die beste vriende raak. Julle albei is ewe lojaal.

FOTO: Instagram  @houseofhubner

FOTO: Instagram @houseofhubner

Voltooi weer dié vraelys. KLIK HIER.

Deel jou resultaat met jou vriende op Facebook. Klik op die ‘LIKE’ knoppie onder dié artikel

*Dié vraelys is net vir die pret. Voordat jy besluit om ’n troeteldier te koop, moet jy jou omstandighede evalueer – het jy tyd, spasie en geld om na dit om te sien?

** Wanneer jy bewus raak van diere wat mishandel word, stel dadelik jou naaste DBV in kennis. Kry hul telefoonnommer HIER.

↓ Klik LIKE om met jou vriende te deel