FOTO: Instagram @hotelpalazzoradomiri

Hieroor praat mense

’n Papegaai pas die beste by jou persoonlikheid!

Jy’s intelligent en maak vinnig vriende. Jou logika laat sommige mense dink jy’s ’n koue mens, maar jy het eintlik ’n hart van goud – hulle moet jou net beter leer ken.

Jy en ’n papegaai kan ’n lang pad saam stap!

 

FOTO: Instagram  @ace_the_parrot

FOTO: Instagram @ace_the_parrot

Voltooi weer dié vraelys. KLIK HIER.

Deel jou resultaat met jou vriende op Facebook. Klik op die ‘LIKE’ knoppie onder dié artikel

*Dié vraelys is net vir die pret. Voordat jy besluit om ’n troeteldier te koop, moet jy jou omstandighede evalueer – het jy tyd, spasie en geld om na dit om te sien?

** Wanneer jy bewus raak van diere wat mishandel word, stel dadelik jou naaste DBV in kennis. Kry hul telefoonnommer HIER.

↓ Klik LIKE om met jou vriende te deel