FOTO: Instagram @thecooph

FOTO: Instagram @thecooph

Hieroor praat mense

Neem só pragfoto’s met jou slimfoon

Met slimfone se kameras wat net al beter word, is daar geen rede waarom jy nie pragfoto’s met net jou foon kan neem nie!

Die video hieronder van Cooperative of Photography wys jou 8 slim truuks om jou slimfoonfotografie net nóg beter te maak.

Ons soek jou selfie! 

Nie net het ons ’n nuwe mashoof hierdie maand nie, jy kry ook 1 van 4 lipstiffies saam met die Augustus-uitgawe van SARIE. Sit jou SARIE-lipstiffie aan en stuur vir ons jou selfie op sosiale media!

fader lipstick_new