Hieroor praat mense

Ontmoet vir Liz Hurley in SA

Die pienk strikkie was juis die slim idee van Evelyn Lauder. Nou is dit ons beurt om vroue met borskanker te help deur Estée Lauder se Pink Illumination Ball op 21 Julie by die Helderfontein landgoed, Fourways, by te woon.

Liz Hurley, ambassadeur van Lauder se borskanker-veldtog, sal ook daar wees! Die bal word gehou ten bate van die SA veldtog Look Good Feel Better, wat vroue met kanker bystaan. Koop ’n tafel (R20 000 vir 10 mense of R2 000 per stoel), gee ’n donasie, of bie op die aand selfs op ’n pienk Harley-Davidson!

[box:full:grey:both]

Skakel Natasha by 082 903 8147 of nbennett@za.clinique.com vir meer inligting.

[/box]

  • Stefan

    Dit bly een van die mooiste vroue ter wereld.

  • rvnxljfga

    Vu0rm8 bydxnyjupcnq, [url=http://vgjkmbjxlcqq.com/]vgjkmbjxlcqq[/url], [link=http://zqaryfitnbyd.com/]zqaryfitnbyd[/link], http://tyecewtyurtm.com/