Erin Vey

Hieroor praat mense

FOTO’S: Klein kinders met hul groot honde

Ons het die eerste helfte van 2014 reeds gegroet en boonop is dit vandag die middel van die week – dalk net die regte tyd om na oulike foto’s te kyk om ons weer krag en inspirasie te gee.

Klein kinders met hul groot honde-vriende

Dié foto’s is van reg oor die internet versamel en op die webtuiste Bored Panda gepubliseer. Vir nóg van dié foto’s klik hier.