VIDEOGREEP: YouTube

Hieroor praat mense

Oulike video van die dag – twee oumas vlieg vir die eerste keer

Almal moet iets nuut probeer én dit is wat Ria (78) en An (71) gedoen het toe hulle vir die eerste keer gevlieg het.

Dié video het hul reis én emosies vasgelê. Maak seker jy kyk tot die einde, want die reaksie ná die tyd is iets om te beleef!

Wat wil jy nog doen of ervaar? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook– of Twitter-blad!