FOTO: Youtube  youtube

FOTO: Youtube youtube

Hieroor praat mense

OULIKE VIDEO: Wat as al ons geliefde aksiehelde meisies was?

Sê nou al die aksiehelde in die wêreld was vroue … Dis die vraag wat in ’n nuwe GoldieBlox-advertensie gevra word. Dié maatskappy is bekend daarvoor dat hulle speelgoed vervaardig wat meisies se belangstelling in ingenieurswese prikkel.

Die video sê manlike akteurs vertolk steeds die meeste hoofrolle in flieks en word aansienlik meer as hul vroulike kollegas betaal. Die poppe in die video is net so dapper en taai soos manlike helde en só spreek GoldieBlox geslagsgelykheid in Hollywood aan.

Dink jy daar moet meer vroulike aksie-helde in flieks wees?

  • Ja
  • Nee

Lees ook

ZZZ

Lees HIER vir meer inligting