FOTO Instagram / @designerdaddy_

FOTO Instagram / @designerdaddy_

Hieroor praat mense

Pa maak ongelooflike Disney-kostuums vir kinders

Dink aan enige Disney-karakter en die kans is goed dat Nephi Garcia vir sy drie kinders al só ’n kostuum gemaak het. Maar dis nie sommer enige kostuum nie, die lap word ingevoer van Europa en elke detail is presies soos die oorspronklike karakter se kledingstuk.

En nóú gons die kuberruim behoorlik oor Nephi se ongelooflike skeppings!

Nephi was ’n mode-ontwerper van Kalifornië, maar het ná sy kinders se geboorte besef dat dit nie meer sy passie is nie. Nou ontwerp hy kostuums, berig The Telegraph.

Dit neem hom net tussen vier en ses uur om ’n kinder-kostuum te maak en hy het 12 tot 48 uur nodig vir ’n volwasse-grootte. Sy vrou en kinders is altyd sy modelle. Maar hulle gee nie om nie!

Kyk hieronder na sy skeppings wat hy op sy Instagram-blad deel. 

Sold A photo posted by Designer Daddy (@designerdaddy_) on

Thank you all for the love we got!!! Can’t wait to see you all at dapper day!!! A photo posted by Designer Daddy (@designerdaddy_) on

Our bird fiends are back!!!! #designerdaddy #cinderella #cosplay #costume #disneycosplay #disneyland

A photo posted by Designer Daddy (@designerdaddy_) on

My Aladdin Costume… Cause I’ll never wear it again$300 cape, hat, and pants :) A photo posted by Designer Daddy (@designerdaddy_) on

And her famous Cindy Wedding Dress…..

A photo posted by Designer Daddy (@designerdaddy_) on

Lees nou

10 goed wat jy van Ellie Goulding moet weet

Binnelanders toe en nou