FOTO BuzzFeed

Hieroor praat mense

Paartjie neem weer troufoto’s – 40 jaar later

Die liefde is darem maar mooi!

Conrad en Louise Gonzales is reeds 42 jaar getroud en het nou besluit om hul troudag te herleef en weer hul troufoto’s te neem – en hulle lyk nog net so verlief!

FOTO BuzzFeed

FOTO BuzzFeed

 

Kyk na die video hieronder van hul fotosessie en die mooi goed wat hulle oor mekaar sê:

 

Lees nou

’n Glasie wyn – ’n langer huwelik?

Dié bekendes se huwelike hóú

Is jy eintlik ’n millennial? Hier’s ’n toets!