Hieroor praat mense
-
Tjips, Ma speel PlayStation!
SARIE - November 2008
Rekenaar- en videospeletjies sit Hollywood nou ore aan. En in SA speel grootmense nét so lustig saam – veral vroue
-
Verstaan jou drome
SARIE - September 2008
Jou drome onthul jou diepste begeertes, behoeftes, vrese, fantasieë en frustrasies. Leer dié taal ken.
-
Mamma ek wil ’n man hê
SARIE - Mei 2008
Jy’t ’n vol lewe. Tog is jy onvervuld sonder ’n man. Hoekom voel baie vroue nog só? En wat doen hulle als om die regte maat te kry?
-
Skool by die huis?
SARIE - Maart 2008
Tuisonderrig word wêreldwyd al hoe gewilder. Wanneer is dit die beste opsie vir jóú kind?
-
Die waarheid oor jou tiener en seks
SARIE - Februarie 2008 | Kommentaar: 11
Kinders raak op ’n ál jonger ouderdom seksueel aktief. Sê jy ook: Nee, nie mý kind nie? Dis tyd om daaroor te praat …
-
'Sien jou netnou op facebook'
SARIE - November 2007
Dis hoe ons vandag gesels: Jonk én oud facebook en MXit. Dit het die wêreld verower en of jy deel is daarvan of nie, dit het gekom om te bly. So, is dit goed of sleg?
-
Kies 'n nuwe lewe bo wraak
SARIE - Oktober 2007
Hy los jou. Dis pynlik en ruk jou hele wese. Hoe verwerk jy dit? Wat laat sommige vroue die pad byster raak en oorgaan tot skokkende dade?
-
'Ek moet bieg . . .'
SARIE - September 2007
Al hoe meer mense onthul deesdae hul donker geheime in die openbaar. Wat sit agter dié nuwe kultuur? En het só ’n ontboeseming terapeutiese waarde?
















Kry jou SARIE oral, enige tyd