FOTO Unsplash

FOTO Unsplash

Hieroor praat mense

Panda-baba help red spesie

Daar is nog net 1 864 reuse-pandas wêreldwyd oor, waarvan 300 in dieretuine woon. Maar gister het een panda se koms by die Pairi ­Daiza-natuurpark in België hoop gegee vir dié spesie se voortbestaan.

Pienk soos spookasem het dié panda-beertjie geskree, terwyl haar ma, Hao Hao, haar saggies in haar bek optel.

Pandas wat in dieretuine woon sukkel met voortplanting. Kunsmatige bevrugting word dikwels gebruik om die hulle te help. Die swangerskap duur 5 maande.

Vir die volledige storie lees BBC.