pienkbottel
Hieroor praat mense

Pienk vir mense

Gedurende Oktober maak aQuellé hul verpakking pienk ter ondersteuning van kankerbewustheid.

Jy kan ook bydra tot aQuellé se Kansa skenking van R250 000, elke keer as jy een van hierdie pienk botteltjies aQuellé natuurlike fonteinwater drink.

Hierdie ”Change in a Bottle” veldtog is net een van die maniere waarmee aQuellé, wat uit natuurlike fonteine onder die grond in KwaZulu-Natal verkry word, suiwer heilsaamheid vier.

Die beperkte aantal pienk bottels“Still” water kan by enige groot kettingwinkel gekoop word.

Real refreshment, real change. aQuellé, 100% FOR PEOPLE