PRETFOTO'S: Kaapstad se ongelooflike Wêreldbeker-gees

SARIE Julie 2010

Alhoewel die Sokker Wêreldbeker lank verby is, leef die herinnernge voort... Fotograaf Lizelle Lötter neem jou op 'n nostalgiese visuele reis.

Hier in Kaapstad voel dit soos ná 'n groot troue. Jare se beplanning, regtrek en regskud, en dan is dit in 'n oogwink verby! Hoewel die Wêreldbeker-gees nog hoog loop in Suid-Afrika en die res van die wêreld in die opbou na die eindstryd op Sondag 11 Julie, is Kaapstad-stadion stil. Kom ons kyk bietjie terug saam met fotograaf Lizelle Lötter na die vet pret en vrolike gesigte op die Kaapstadse Lekkerlooproete.

Kaapstad 2010
Kaapstad 2010
Kaapstad 2010
Kaapstad 2010
Kaapstad 2010
Kaapstad 2010
Kaapstad 2010
Kaapstad 2010

WATTER WEDSTRYDE LÊ NOG VOOR?

 
* Saterdag 10 Julie om 20:30 (Port Elizabeth Stadion in Nelson Mandela-baai, Port Elizabeth)

Duitsland teen Uruguay speel teen mekaar vir die 3de plek

 
* Sondag 11 Julie om 20:30 (Soccer City-stadion, Johannesburg)
Nederland teen Spanje pak mekaar vir die groot trofee en titel!

* Lizelle het ook die pragfoto's van sangeres Alta Joubert in die nuutste Julie-uitgawe van SARIE geneem.

Verwante artikels

Galery

  • Kaapstad 2010
  • lizellesokker2.jpg
  • Kaapstad 2010
  • Kaapstad 2010
  • Kaapstad 2010
  • Kaapstad 2010
  • Kaapstad 2010
  • Kaapstad 2010
  • Kaapstad 2010
  • Kaapstad 2010

Kommentaar

  • Sjoe, dis pragtige foto's, Lizelle! So kleurvol! Baie geluk!!! Hoop ons sien jou foto's gou weer in die SARIE!

    15de Jul. 2010, 21:03
  • Wel gedaan Lizelle!

    8ste Jul. 2010, 15:40
  • Aaaaa hup hup! Lekker lekker Zel!

    8ste Jul. 2010, 14:58
  • baie mooi foto's.

    8ste Jul. 2010, 13:59
  • Genugtig dis al my maters!! Knap gedaan Zel!

    8ste Jul. 2010, 12:26
  • Whoop-whooop! Dankie julle!!!! :) SA ROCK!

    8ste Jul. 2010, 09:57