lizellesokker1
Hieroor praat mense

PRETFOTO’S: Kaapstad se ongelooflike Wêreldbeker-gees

Hier in Kaapstad voel dit soos ná ‘n groot troue. Jare se beplanning, regtrek en regskud, en dan is dit in ‘n oogwink verby! Hoewel die Wêreldbeker-gees nog hoog loop in Suid-Afrika en die res van die wêreld in die opbou na die eindstryd op Sondag 11 Julie, is Kaapstad-stadion stil. Kom ons kyk bietjie terug saam met fotograaf Lizelle Lötter na die vet pret en vrolike gesigte op die Kaapstadse Lekkerlooproete.

Kaapstad 2010
Kaapstad 2010
Kaapstad 2010
Kaapstad 2010
Kaapstad 2010
Kaapstad 2010
Kaapstad 2010
Kaapstad 2010

WATTER WEDSTRYDE LÊ NOG VOOR?

 

* Saterdag 10 Julie om 20:30 (Port Elizabeth Stadion in Nelson Mandela-baai, Port Elizabeth)

Duitsland teen Uruguay speel teen mekaar vir die 3de plek

 

* Sondag 11 Julie om 20:30 (Soccer City-stadion, Johannesburg)
Nederland teen Spanje pak mekaar vir die groot trofee en titel!

* Lizelle het ook die pragfoto’s van sangeres Alta Joubert in die nuutste Julie-uitgawe van SARIE geneem.

  • http://www.lizellelotter.co.za Lizelle Lotter

    Whoop-whooop! Dankie julle!!!! :)
    SA ROCK!

  • Cindy de Bruyn

    Genugtig dis al my maters!!

    Knap gedaan Zel!

  • swaeltjie

    baie mooi foto’s.

  • http://www.vanessadevilliers.co.za Vanessa de Villiers

    Aaaaa hup hup! Lekker lekker Zel!

  • http://www.kiekiephotography.com Schantel Van der Merwe

    Wel gedaan Lizelle!

  • http://kzryqikphznk.com/ orgqgxjujn

    Y6vkrr fpnrnnkvdmdt, [url=http://mrcpyvpanhfi.com/]mrcpyvpanhfi[/url], [link=http://kphurgqsejvv.com/]kphurgqsejvv[/link], http://jmzokkcybxze.com/

  • Johnél van der Westhuizen

    Sjoe, dis pragtige foto’s, Lizelle! So kleurvol! Baie geluk!!! Hoop ons sien jou foto’s gou weer in die SARIE!