FOTO Eric Mathon, Axel Bastello / Prince Palace

Hieroor praat mense

Prinses Charlene se Kerskaartjie

Kersfees is ’n spesiale tyd vir enige gesin. Groot of klein, almal geniet die tikkie magic van ’n Kersboom, Kersliggies en ’n feesmaal. In Monaco lyk dit of prinses Charlene, prins Albert en die tweeling, kroonprins Jacques en prinses Gabriella, reg is vir Kersfees. 

Kyk net hul oulike Kerskaartjie:

FOTO: Vanessa Von Zitzewitz / Palais Princier

FOTO Vanessa Von Zitzewitz / Palais Princier

FOTO: Vanessa Von Zitzewitz / Palais Princier

FOTO Vanessa Von Zitzewitz / Palais Princier

15622011_1438764116136123_4737493178962854732_n

FOTO Vanessa Von Zitzewitz / Palais Princier

FOTO: Vanessa Von Zitzewitz / Palais Princier

FOTO Vanessa Von Zitzewitz / Palais Princier

FOTO: Vanessa Von Zitzewitz / Palais Princier

FOTO Vanessa Von Zitzewitz / Palais Princier

FOTO: Vanessa Von Zitzewitz / Palais Princier

FOTO Vanessa Von Zitzewitz / Palais Princier

Op 10 Desember het die tweeling hul tweede verjaardag gevier. Die partytjie het ’n Afrika-tema gehad!

FOTO: Kasia Wandycz / Palais Princier

FOTO Kasia Wandycz / Palais Princier

FOTO: Kasia Wandycz / Palais Princier

FOTO Kasia Wandycz / Palais Princier

FOTO: Kasia Wandycz / Palais Princier

FOTO Kasia Wandycz / Palais Princier

FOTO: Kasia Wandycz / Palais Princier

FOTO Kasia Wandycz / Palais Princier

Prinses Charlene steel harte nés prinses Grace

In 1956 het die Oscar-wenner Grace Kelly met ’n prins van Monaco, Rainier, getrou. Gou het sy met haar styl en elegansie as prinses Grace wêreldwyd harte gesteel. In 2011 het die Suid-Afrikaner Charlene Wittstock met ’n prins van Monaco, Albert II, getrou – Grace se seun. Nou verower sý die harte een vir een, nes haar ontslape skoonma.

In November het prinses Charlene met rooi lippe, rooi naels en ’n glimlag vir die skare gewaai. Sy het tot ’n soentjie geblaas terwyl sy een van haar tweeling, kroonprins Jacques, vasgehou het.

Kyk net die mooi oomblikke:

FOTO Palais Princier De Monaco

FOTO Palais Princier De Monaco

FOTO Palais Princier De Monaco

FOTO Palais Princier De Monaco

FOTO Palais Princier De Monaco

FOTO Palais Princier De Monaco

FOTO Palais Princier De Monaco

FOTO Palais Princier De Monaco

In die begin was prinses Charlene skugter en skaam. Sy is skaars met ’n glimlag gevang. Nou is sy gemaklik as eerste dame. En in 2015 het sy self haar eerste toespraak gelewer, in Frans!

Kyk haar toespraak hier:

Daar’s oomblikke waar dié twee prinsesse nes mekaar lyk.

Prinses Grace

Prinses Charlene

Prinses Grace

Prinses Charlene

Prinses Grace

Prinses Charlene

Prinses Grace

Prinses Charlene

Lees nou

Kate herinner baie aan Diana in dié nuwe foto

Prinses Charlene van Monaco se tikkie SA flair