FOTO Palais Princier De Monaco

FOTO Palais Princier De Monaco

Hieroor praat mense

Prinses Charlene steel harte

In 1956 het die Oscar-wenner Grace Kelly met ’n prins van Monaco, Rainier, getrou. Gou het sy met haar styl en elegansie as prinses Grace wêreldwyd harte gesteel. In 2011 het die Suid-Afrikaner Charlene Wittstock met ’n prins van Monaco, Albert II, getrou – Grace se seun. Nou verower sý die harte een vir een, nes haar ontslape skoonma.

Die afgelope naweek het prinses Charlene met rooi lippe, rooi naels en ’n glimlag vir die skare gewaai. Sy het tot ’n soentjie geblaas terwyl sy een van haar tweeling, kroonprins Jacques, vasgehou het.

Kyk net die mooi oomblikke:

FOTO Palais Princier De Monaco

FOTO Palais Princier De Monaco

FOTO Palais Princier De Monaco

FOTO Palais Princier De Monaco

FOTO Palais Princier De Monaco

FOTO Palais Princier De Monaco

FOTO Palais Princier De Monaco

FOTO Palais Princier De Monaco

In die begin was prinses Charlene skugter en skaam. Sy is skaars met ’n glimlag gevang. Nou is sy gemaklik as eerste dame. En in 2015 het sy self haar eerste toespraak gelewer, in Frans!

Kyk haar toespraak hier:

Daar’s oomblikke waar dié twee prinsesse nes mekaar lyk.

Prinses Grace

Prinses Charlene

Prinses Grace

Prinses Charlene

Prinses Grace

Prinses Charlene

Prinses Grace

Prinses Charlene

Lees nou

Kate herinner baie aan Diana in dié nuwe foto

Prinses Charlene van Monaco se tikkie SA flair