VIDEOGREEP:  YouTube

VIDEOGREEP: YouTube

Hieroor praat mense

Proteas maak seun se drome waar

Die Protea-span het ons weer trots gemaak – en ’n 11-jarige seun se droom bewaarheid.

Die 11-jarige Kieron Adams van Southfield in Kaapstad het ’n groot verrassing gekry toe sy helde AB de Villiers, Hashim Amla, Faf du Plessis, Vernon Philander en Dale Steyn hom in sy huis verras het.

Maar dié kranige krieketspeler het nie net raad van sy helde aanvaar nie, hy het ook sommer vir hulle raad uitgedeel!

Daarna is Kieron en sy maats se dag gemaak toe hulle saam met dié Proteas ’n ernstige wedstryd straatkrieket gespeel het.

Kyk na dié video HIER:

Lees nou