jennifer-aniston-z-435
Hieroor praat mense

Huispryse: Harry Potter, Forrest Gump, Monica & Chandler …

Net omdat dit fiksie is, beteken dit nie hulle kan nie die eiendomsmark betree nie … Raai wie het die duurste huis?

Onthou jy Will van The Fresh Prince of Bel-Air se huis? En wat van die kenmerkende partytjiehuis van Jay Gatsby? Die huisagentskap Which? het die huise gewaardeer waarin bekende fiktiewe karakters soos Forrest Gump en Harry Potter grootgeword het, asook die huise van The Simpsons se Homer en Marge, Friends se Monica en Chandler en selfs The Hobbit se huise.

bel air huis

forrest gump gatsby harry potter hobbit monica simpson

Fast Company berig dat Which? baie faktore in ag neem om by hierdie bedrae te kom soos die era, ligging en grootte van die huis.

Wie se huis het jy gedink sal die duurste wees?

Lees nou

5 goed om jou huis trendy te maak

Kan jy die kat tussen die uile vind?

Lekkerlees-kinderboeke vir die vakansie