Hieroor praat mense

René Kalmer twiet oor Boston-marathon-tragedie

“Ons is veilig ná die ontploffings by die eindstreep,” het Kalmer gesê. “Als is só emosioneel, dit voel of ons in ‘n fliek speel,” vertel sy. (bron: Nuus24)

Sy was glo besig om middagete te eet ná die wedloop, toe sy die ontploffings hoor. Sy’t getwiet dat die hele ervaring baie traumaties en emosioneel was. Volg René op Twitter.

Kyk die video van die ontploffing