Jennifer Lawrence het verlede jaar met die Oscar vir Beste Aktrise weggestap FOTO: Gallo Images / Getty Images

Hieroor praat mense

Rooitapyt-seisoen – al die benoemings

Dit is weer daardie tyd van die jaar – rooitapyt-seisoen is met ons. Nie net sien ons uit na die pragtige rokke nie, maar ook om te sien wie met die gesogte titels gaan wegstap.

Hier is ’n opsomming van die wenners en benoemings tot dusver …

People’s Choice-toekennings (8 Januarie)

Die wenners word deur die publiek gekies! Amerikaners het die geleentheid gehad om vir hul gunsteling sterre, flieks en reekse te stem.

Wenners in vetdruk

Beste Komedie-reeks

  • 2 Broke Girls | The Big Bang Theory | Glee | How I Met Your Mother | Modern Family

Beste Aktrise in ’n Komedie-reeks

  • Jane Lynch (Glee) | Kaley Cuoco (The Big Bang Theory) | Lea Michele (Glee) | Melissa McCarthy (Mike and Molly) | Zooey Deschanel (New Girl)

Beste Akteur in ’n Komedie-reeks

  • Chris Colfer (Glee) | Darren Criss (Glee) | Jesse Tyler Ferguson (Modern Family) | Jim Parsons (The Big Bang Theory) | Neil Patrick Harris (How I Met Your Mother)

Beste Drama-reeks

  • Chicago Fire | The Good Wife | Grey’s Anatomy | Nashville | Parenthood

Gunsteling-aanbieder

  • Ellen DeGeneres | Kelly Ripa & Michael Strahan | Dr. Phil McGraw | Rachael Ray | Steve Harvey

Gunsteling-fliek / minireeks

  • American Horror Story | Behind the Candelabra | The Bible | Sharknado | The White Queen
Woensdag, 8 Januarie 2014, Beth Behrs en Kat Dennings van ‘Two Broke Girls’-faam bied dit aan in die Nokia-teater in Los Angeles.Sien die volledige lys van wenners hier.
 

Golden Globes (12 Januarie)

Die 93 lede van die Hollywood Foreign Press Association kies jaarliks die beste in film en televisie. Hierdie jaar was die 71ste keer wat dié geleentheid gehou is.

Wenners in vetdruk

Beste Aktrise: Drama

  • Cate Blanchett, Blue Jasmine | Sandra Bullock, Gravity | Judi Dench, Philomena | Emma Thompson, Saving Mr. Banks | Kate Winslet, Labour Day

Beste Aktrise: Musiekblyspel of komedie

  • Amy Adams, American Hustle | Julie Delphy, Before Midnight | Greta Gerwig, Frances Ha | Julia Louis-Dreyfus, Enough Said | Meryl Streep, August Osage County

Beste Akteur: Musiekblyspel of komedie

  • Christian Bale, American Hustle | Bruce Dern, Nebraska | Leonardo DiCaprio, Wolf of Wall Street | Oscar Isaac, Inside Llewyn Davis | Joaquin Phoenix, Her

Beste fliek: Drama

  • 12 Years a Slave | Captain Phillips | Gravity | Philomena | Rush

Beste fliek: Musiekblyspel of Komedie

  • American Hustle | Her | Inside Llewyn Davis | Nebraska | Wolf of Wall Street
Sondag, 12 Januarie 2014, Tina Fey en Amy Poehler het dit aangebied in die Beverly Hilton in Beverly Hills.  Sien die volledige lys van wenners hier.
 
 

Critics’ Choice Awards (16 Januarie)

By dié toekennings vereer die Broadcast Film Critics Association jaarliks die beste prestasies in die wêreld van rolprente.

Wenners in vetdruk

Beste fliek

  • American Hustle | Captain Phillips | Dallas Buyers Club | Gravity | Her | Inside Llewyn Davis | Nebraska | Saving Mr. Banks | 12 Years a Slave | The Wolf of Wall Street

Beste Akteur

  • Christian Bale, American Hustle | Bruce Dern, Nebraska | Chiwetel Ejiofor, 12 Years a Slave | Tom Hanks, Captain Phillips | Matthew McConaughey, Dallas Buyers Club | Robert Redford, All is Good 

Beste Aktrise

  • Cate Blanchett, Blue Jasmine | Sandra Bullock, Gravity | Judi Dench, Philomena | Brie Larson, Short Term 12 | Meryl Streep, August: Osage County | Emma Thompson, Saving Mr. Banks

Beste Ondersteunende Akteur

  • Barkhad Abdi, Captain Phillips | Daniel Brühl, Rush | Bradley Cooper, American Hustle | Michael Fassbender, 12 Years a Slave | James Gandolfini, Enough Said | Jared Leto, Dallas Buyers Club

Beste Ondersteunende Aktrise

  • Scarlett Johansson, Her | Jennifer Lawrence, American Hustle | Lupita Nyong’o, 12 Years a Slave | Julia Roberts, August: Osage County | June Squibb, Nebraska | Oprah Winfrey, The Butler

Sien die volledige lys van wenners hier.
 

Screen Actors’ Guild Awards (18 Januarie)

By dié toekenningsgeleentheid word 13 toekennings sedert 1995 aan die beste akteurs en aktrises in flieks en TV-programme gegee.

Wenners in vetdruk

Beste Akteur

  • Chiwetel Ejiofor, 12 Years a Slave | Tom Hanks, Captain Phillips | Matthew McConaughey, Dallas Buyers Club | Forest Whitaker, The Butler | Bruce Dern, Nebraska

Beste Aktrise

  • Meryl Streep, August: Osage County | Cate Blanchett, Blue Jasmine Sandra Bullock, Gravity | Judi Dench, Philomena | Emma Thompson, Saving Mr. Banks

Beste Ondersteunende Akteur

  • Michael Fassbender, 12 Years a Slave | Barkhad Abdi, Captain Phillips | Jared Leto, Dallas Buyers Club | James Gandolfini, Enough Said | Daniel Brühl, Rush

Beste Ondersteunende Aktrise

  • Lupita Nyong’o, 12 Years a Slave | Jennifer Lawrence, American Hustle| Julia Roberts | August: Osage County | June Squibb, Nebraska | Oprah Winfrey, The Butler
Sien die volledige lys van wenners hier.
 

(Grammy’s (26 Januarie)

Die Grammy’s vereer die beste wat die afgelope jaar in die musiekbedryf gebeur het.

Liedjie van die Jaar

  • “Just Give Me A Reason” – Pink |  “Locked Out Of Heaven” – Bruno Mars |
    “Roar” – Katy Perry | “Royals” – Lorde | “Same Love” – Macklemore & Ryan Lewis Featuring Mary Lambert)

Album van die Jaar

  • The Blessed Unrest – Sara Bareilles | Random Access Memories – Daft Punk | Good Kid, M.A.A.D City – Kendrick Lamar | The Heist – Macklemore & Ryan Lewis | Red – Taylor Swift
Sondag, 26 Januarie 2014, LL Cool J bied dit aan in die Staples Center in Los Angeles. Sien die volledige benoemingslys hier.
 

BAFTA-toekennings (16 Februarie)

Die Baftas word jaarliks deur die British Academy of Film and Television Arts aangebied. Dié liefdadigheidsorganisasie bied nie slegs dié geleentheid aan nie, maar werk aktief om talent te vind en te ontwikkel.

Beste Film

  • 12 Years a Slave | Captain Phillips | Gravity | Philomena | American Hustle

Beste Britse Film

Gravity | Mandela: Long Walk To Freedom | Philomena | Rush | Saving Mr Banks | The Selfish Giant

Beste Akteur

  • Chiwetel Ejiofor12 Years a Slave | Christian BaleAmerican Hustle | Tom HanksCaptain Phillips | Bruce DernNebraska | Leonardo DiCaprioThe Wolf Of Wall Street

Beste Aktrise

  • Cate BlanchettBlue Jasmine | Sandra BullockGravity | Judi DenchPhilomena | Emma ThompsonSaving Mr Banks | Amy AdamsAmerican Hustle

Beste Ondersteunende Akteur

  • Bradley CooperAmerican Hustle | Michael Fassbender12 Years a Slave | Matt DamonBehind the Candelabra | Daniel BruhlRush | Barkhad AbdiCaptain Phillips

Beste Ondersteunende Aktrise

  • Sally HawkinsBlue Jasmine | Jennifer LawrenceAmerican Hustle | Lupita Nyong’o12 Years a Slave | Julia RobertsAugust: Osage County | Oprah WinfreyThe Butler

Beste Regisseur

  • Alfonso CuaronGravity | Paul GreengrassCaptain Phillips | Steve McQueen12 Years a Slave | Martin ScorseseThe Wolf Of Wall Street | David O Russell,
    American Hustle
Sondag, 16 Februarie 2014, Stephen Fry bied dit aan in die Royal Opera-huis in Londen. Sien die volledige benoemingslys hier.

 

Oscars (2 Maart)

Die grootste van die grootstes. Die seisoen sluit af met die Academy Awards wat die beste flimsterre, films en mense ágter die films vereer.

Beste Aktrise

  • Amy Adams, American Hustle | Cate Blanchett, Blue Jasmine | Sandra Bullock, Gravity | Judi Dench, Philomena | Meryl Streep, August: Osage County

Beste Akteur

  • Christian Bale, American Hustle | Bruce Dern, Nebraska | Leonardo DiCaprio, The Wolf of Wall Street | Chiwetel Ejiofor, 12 Years a Slave | Matthew McConaughey, Dallas Buyers Club

Beste Ondersteunende Aktrise

  • Sally Hawkins, Blue Jasmine | Jennifer Lawrence, American Hustle | Lupita Nyong’o, 12 Years a Slave | Julia Roberts, August: Osage County | June Squibb, Nebraska

Beste Ondersteunende Akteur

  • Barkhad Abdi, Captain Phillips | Bradley Cooper, American Hustle | Michael Fassbender, 12 Years a Slave | Jonah Hill, The Wolf of Wall Street | Jared Leto, Dallas Buyers Club

Beste Fliek

  • Captain Phillips | Dallas Buyers Club | Gravity | Her | Nebraska | Philomena | 12 Years a Slave | The Wolf of Wall Street
Sondag, 2 Maart , Ellen DeGeneres bied dit aan in die Dolby-teater in Los Angeles. Sien die hele benoemingslys hier.