FOTO Kurt De Cramer

FOTO Kurt De Cramer

Hieroor praat mense

SA hond gee geboorte aan tweeling

Dis ’n eerste in die geskiedenis. ’n Ierse wolfhond in Pretoria het die lewe geskenk aan ’n tweeling!

Dr. Kurt de Cramer, ’n veearts aan die Wes-Rand, het ’n keisersnee op die hoogswanger teef gedoen omdat sy ekstra abdominale spanning ervaar het, berig BBC Earth. Toe ontdek dr. De Cramer iets wat hy nooit gedink het hy sou sien nie – twee hondjies se naelstring wat aan dieselfde plasenta geheg is. En só is die wêrelde se eerste identiese honde-tweeling sover bekend gebore!

Verskeie toetse is gedoen deur dr. De Cramer en sy span wat hierdie stelling bevestig het, berig Today.

Vir die volledige storie besoek BBC Earth.

Kyk net hoe ougat is dié tweeling:

14115589_10153793236325887_4926521978477891077_o

FOTO Kurt de Cramer

FOTO Kurt de Cramer

FOTO Kurt de Cramer

FOTO Kurt de Cramer

FOTO Kurt de Cramer

FOTO Kurt de Cramer

FOTO Kurt de Cramer

Lees nou

Wenke vir ’n klein spasie

Taylor Swift verlos van jurie-pligte

Bekende sanger veg om sy lewe