SKERMGREEP YouTube

SKERMGREEP YouTube

Hieroor praat mense

SA video gaan viral!

Trots Suid-Afrikaans! Dit is die eerste gevoel wat jy kry as jy kyk na die Suid-Afrikaanse choreograaf Rudi Smit se dansvideo wat viral gaan.

Die video is verfilm in Milnerton en Plumstead in Kaapstad. Rudi wou die talent van plaaslike dansers wys. En hoop hierdie video sal plaaslike en internasionale kunstenaars aanmoedig om ons land se talentvolle dansers te gebruik. En hulle is omtrent talentvol.

In net ’n paar ure het hierdie video die land aan die gons. Rudi het vanoggend op verskeie radiostasies gepraat en sy video word by die minuut versprei.

Ons wonder of die Amerikaanse sanger Meghan Trainor, op wie se lied hul dans, dit al gesien het?

Kyk die video hier:

Lees nou

Met ’n meter of twee lint kan jy …

Selena het nou ’n wasbeeld

Die vreemdste goed in Kim Kardashian se yskas