SARIE.com se lekker lees- en doengoed vir Vrouedag 2010!
Dis Vrouedag op die 9de Augustus en hier's 'n paar idees, wenke, lekker leesstories, lesersbriewe, raad, inspirasie-stories en skoonheidswenke spesiaal vir julle!
Bekendes gesels...
Shaleen Surtie-Richards, wie ook die rol van Shirley Valentine in haar eienamige eenvrouvertoning vertolk, gesels oor vroueregte, seksualiteit en of sy nie 'n man in haar lewe mis nie...
Sunette Bridges het laat weet: "Op Vrouedag self, gaan ek sommer net tyd met my gesin spandeer, maar ek is betrokke by 'n projek saam met die Polisie-vroue in Wonderboom. Ek gaan op Vrouedag 'n praatjie oor misdaad teen vroue en kinders gee, en hoe belangrik dit is dat vroue moet práát as dinge nie reg is nie"
Skrywer Jeanne Els oor die solo-bestemming van 50-wees: "Slaat my met 'n slap snoek, soos ons hier in
Is jy ons WEN-makeover?
Probeer nuwe haar- en grimeerstyle...
die Kaap sê. Of eerder, raps my met 'n walvisvin . . . Net anderdag nog, bevrydende 50, het ek die oomblikke ingeleef om jou te ontmoet. Toe tree daardie Ge-Seën-de Saterdag aan..." Klik om om die hele rubriek te lees.
Vinette Ebrahim (7de Laan se Charmaine) se blou veer van hoop
Nog sterk vroue kyk na binne en gesels oor hul hoop, drome en vrese...
![]() |
![]() |
![]() |
| Janie du Plessis | Leanne Manas | Sandi Schultz |
![]() |
![]() |
![]() |
| Amy Kleinhans-Curd | Melanie du Bois | Elsabe Daneel |
**André le Roux skryf Op die Vrou af... lees sy rubrieke
Lekker-lees-briewe & blogs!
Tineke Kriel van Bellville vra: "Vir wie maak ons ons mooi?"
Ronell Kelsey skryf: "Lag hardop vir myself"
Celia Claase van Hong Kong skryf: "SA, ons kom kuier"
Sarie.com se bloggers deel elke dag hulle reis met sarie.com
Tanya O'Connor: "Hello, lewe!"
Stories van vroue, vriendinne en hoop
Hestrie Cloete-Els en haar vriendin in Nieu-Seeland
Skoonsusters begin saam 'n bakkery
"My reis deur onvrugbaarheid" - 'n vrou vertel
"Enkelma maar nie alleen" - Ilza Roggeband vertel van haar en haar seuntjie Zac
Janie du Plessis kyk na binne
![]() |
Kies 'n parfuum wat die seisoen vir jou lekkerder gaan laat ruik. Hou jou oë oop vir hierdie nuwe geure of verwerkings van ou staatmakers. Parfuum is meer as net geur - dit weerspieël die tydgees waarin ons lewe. En ons intiemste hartsgeheime. SARIE se skoonheidsredakteur, Mariska van Rooyen, het vir jou die lekkerstes van die seisoen gekies. |
Verwante artikels
-
Mathys se ode aan sy droomvroue
SARIE - Februarie 2010
"Hulle is regtig soos engele in my lewe," sê Mathys oor dié vier vroue. "Hulle het my tree vir tree ondersteun terwyl ek in die hospitaal was."
-
Shaleen Surtie-Richards oor vroueregte: "Ek's nie 'n women's libber wat my bra sal brand nie"
SARIE Augustus 2010
9 Augustus is Nasionale Vrouedag en Shaleen Surtie-Richards gesels oor vroueregte, seks en of sy 'n man in haar lewe mis...
-
Vroue is soos koffie
SARIE - November 2009































Kommentaar