Hieroor praat mense

SARIE-leser stap weg met nuwe kar

Al wat jy moes doen om ’n splinternuwe Mitsubishi ASX GLX te wen was om in te teken op SARIE, Fairlady of True Love. En een intekenaar kon met dié groot prys wegstap.

Screen Shot 2013-11-04 at 8.16.39 AMDié intekenaar was Chris Muller van Pretoria wat op SARIE ingeteken het. Hy teken jaarliks vir sy ma in wat al vir jare ’n SARIE-leser is. Hy het Vrydag die groot verrassing gekry en met dié motor weggery.

(Klik op die foto’s om te vergroot)

TEKEN IN OP SARIE om nooit weer ’n uitgawe mis te loop nie – kry dit in jou posbus of op jou digitale toestel. KLIK HIER!