Screen Shot 2015-07-14 at 12.52.08 PM
Hieroor praat mense

SARIE-lipstiffies is terug!

Die SARIE-lipstiffies waaroor julle so gaande is, is nou weer beskikbaar saam met die Augustus-uitgawe!

Dié maand se SARIE-lipstiffies is in 4 kleure te kry: Rooi-rooi, Koraalrooi, Pretpienk en Antiek-sjiek. Maak seker jy koop een van elk saam met jou SARIE!

Die Augustus-uitgawe is NOU op die rak!

AUG cover nuwe mashoof Diaan en Desiré

Lees ook