voorbladgesig
Hieroor praat mense

SARIE Voorbladgesig 2017: Só lyk episode 2

Verlede Maandag is die heel eerste episode van SARIE Voorbladgesig op kykNET uitgesaai. Die kameras het in die SARIE-kantoor kom kuier en jy het die span agter SARIE Voorbladgesig ontmoet. Eerskomende Maandag (14 Augustus) ontmoet jy die finaliste in episode 2!

Die Top-10 is aangekondig en nou moet ons hulle leer ken. In episode 2 gesels elkeen oor hulself, wat hulle inspireer, Suid-Afrikaanse vroue, hul geliefdes en nog vele meer!

Hierdie reeks is ’n eerste vir SARIE Voorbladgesig! So deel in die opwinding elke Maandag om 17:30 op kykNET (kanaal 144).

Hier is episode 2 se lokprent!

Herhalings van episode 2

voorbladgesig

SARIE Voorbladgesig 2017 word met trots geborg deur Nomination, Inoar, kykNET en Menlyn Boutique Hotel.

Lees nou

SARIE Voorbladgesig: 10 finaliste!

SARIE Voorbladgesig 2017: Só lyk episode 1