pica_2011
Hieroor praat mense

SARIE wen wéér by jaarlikse toekennings

Só lyk ons wenlys vir die PICA-toekennings 2011

Spesiale prys-wenner vir Bylaag van die Jaar
Die beoordelaars het vanjaar besluit om SARIE te vereer met ‘n spesiale prys vir die bykomende tydskrifte SARIE KOS, SARIE WOON, SARIE BRUID, SARIE GESOND en SARIE KREATIEF. Die beoordelaar Jaco Janse van Rensburg noem dit die SARIE tour de force.

Wenner in die kategorie Bekendstelling van die Jaar: SARIE GESOND

Eervolle vermelding vir

  • Verbruikerstydskrif van die Jaar: SARIE
  • Gesondheidskrywer van die Jaar: Charis Labuschagne vir Die Groot K in my stamboom
  • Redakteur van die Jaar, Verbruikerstydskrifte: Michélle van Breda
  • Aanlyn-konsep van die Jaar: Sarie.com
Michélle van Breda saam met SARIE se Pica's Michélle van Breda saam met SARIE se Pica’s vir 2011
  • Liz Louw

    SARIE is nog altyd my gunsteling! Baie geluk met jul toeKennings! Jul moeite en deursettingsvermoe is hiermee beloon! Altyd geweet ek lees ‘n wenner!