16_april_630x375
Hieroor praat mense

SARIE-winkel kry ‘n nuwe baadjie

Wees gerus! Alles van die SARIE-winkel bly dieselfde:

  • Jy hoef dus nie weer te registreer nie.
  • Die diens, maklike koopproses, en terugsendings bly presies dieselfde.
  • Kry ons steeds by http://koop.sarie.com (of http://www.spree.co.za/sarie).
  • Indien jy vir ‘n pakkie wag – wees verseker dis op pad.
  • Indien jy ‘n afslagkoepon of -krediet op jou profiel het, dit is steeds geldig.
  • As jy enige navrae het, stuur gerus ‘n e-pos na info@spree.co.za of bel ons by 0861 999 501.

Michélle en Amaria wys vir jou hulle keuses vir die seisoen!

Michelle kiesAmaria kies

Net die beste klere, skoene en bykomstighede vir jou – met die hand uitgesoek!

BaadjiesSkoene