Eyona

FOTO TEARS

Hieroor praat mense

Seldsame weerwolfkat in Suid-Afrika gevind!

Katliefhebbers, lees mooi: ’n Lykoi, die wêreld se skaarsste kat, is onlangs in ’n bos in die Kompanjiestuin in Kaapstad gevind.

Daar is net 35 van dié katte ter wêreld. Eyona, wat “die een” in Xhosa beteken, is Suid-Afrika se eerste natuurlike Lykoi!

Die dierewelsynorganisasie Tears sorg tans vir kleine Eyona, maar ongelukkig gaan die kiets nie aangeneem kan word nie.

Lees die volle berig op Netwerk24.

Kyk net die oulike foto’s wat Tears op hul sosiale media gedeel het.

 

Eyona

FOTO Tears

Eyona die Lykoi

FOTO TEARS

Eyona die Lykoi

FOTO TEARS

 

Lees nou

VIDEO: Babadiere ontmoet mekaar

15 FOTO’S van prins William saam met diere

“Angelina Jolie van diere-sterre” wen groot by Pawscars