FOTO Instagram @irvinrandle

FOTO Instagram @irvinrandle

Hieroor praat mense

Dié sexy oupa maak wêreldnuus

Die beeld van Oupa wat op die stoep sit in oorgroot klere en ’n boep, is op sy kop gedraai. Irvin Randle, ’n 54 jarige-laerskoolonderwyser van Houston in Texas, is ’n oupa wat op die oomblik die internet laat gons.

Dis maklik om te sien waarom mense so baie van dié oupa hou.

Philly

A photo posted by too grown. (@irvinrandle) on

’n Foto wat ’n aanhanger op sosiale media gedeel het met #MrStealYourGrandma, het viral gegaan en binne ’n uur meer as 37 000 likes gekry. Sy Instagram-blad het ook skielik gegroei tot byna 100 000 aanhangers.

#readytogo

A photo posted by too grown. (@irvinrandle) on

En toe begin die misterie … wie is dié sexy oupa met die goeie lyf en styl?

Taj coming through.

A photo posted by too grown. (@irvinrandle) on

Hy is vinnig opgespoor en het aan die media verduidelik dat hy nog altyd daarvan hou om goed te lyk. “Toe ek jonger was, het ek altyd van die mode in GQ gehou en gedink ek wil só lyk …” sê hy in ’n onderhoud aan die TV-kanaal KHOU.

REAL MEN READ!!!

A photo posted by too grown. (@irvinrandle) on


Kyk na die onderhoud hier:

Lees nou

Dié akteurs het gróót rolle laat verbygaan

‘VIRAL’ VIDEO: Panda geniet die sneeu!

As Kim kan, Kanye? Só breek jy die internet!