Shanghai vat 'n hap uit Apple
Foto’s: www.appleinsider.com, www.shanghaidaily.com, www.motherearthnews.com en www.apple.com Galery
Die moderne weergawe van ‘n grot: Apple se nuwe ondergrondse winkel in Shanghai.
Apple het op 10 Julie 'n splinternuwe winkel in Shanghai oopgemaak. Shanghai, finansieël glansend, is die perfekte ligging vir die winkel. Die rooi gordyne is letterlik verwyder en siedaar ... die nuwe Apple-winkel, Pudong. Die "kleinhandelwinkel" se ingang het 'n opvallende 44 meter hoë silindriese glas-struktuur. Om dinge meer interessant te maak is die winkel
ondergronds!! (Amper identies aan Apple se vlagskip-winkel in 5th avenue New York).
Daar word ongeveer 85 (Wi-Fi gekonnekteerde) Apple Mac's , 100 iPods en 50 iPhones vertoon, waarmee klante kan rondspeel.
Volgens Ron Johnson, Apple se senior adjunkpresident van kleinhandel, is dit Apple se 295ste handelswinkel, wêreldwyd. Dit stop nie hier nie, volgens Tim Cook, van Apple, beplan die maatskappy om teen 2011 reeds 25 winkels op die vasteland van China te hê.
Terwyl ons nou daaroor praat ... Michélle van Breda, SARIE-redakteur, het nou onlangs by DIE Lauders gaan kuier net buite New York in die Hamptons. Michelle spog met 'n splinternuwe iPad, wat sy as geskenk by die Lauders gekry het.



Verwante artikels
-
Aerin Lauder se nuwe geur
SARIE - Desember 2009
Aerin Lauder, kleindogter van Estée Lauder, het ’n parfuumformule ontdek wat haar ouma onvoltooid gelaat het.
-
Aerin Lauder se ontdekking
SARIE Januarie 2010
Dit het alles begin toe Aerin Lauder, kleindogter van Estée Lauder, 'n parfuumformule in die kluis ontdek het wat haar ouma onvoltooid gelaat het.
-
Apple and rose petal ice cream
SARIE KOS - Somer 2008
-
Apple and walnut salad
SARIE KOS Somer 2009/10
10 minutes
-
Apple strudel
SARIE KOS Herfs 2010
Quite time-consuming to make the pastry, but really worth the trouble - just taste the end product!
-
Baked apples with custard
SARIE KOS Winter 2009
-
Caramelized apple bruschetta
SARIE KOS Lente 2009
Bruschetta is an Italian treat – a slice of ciabatta fried in a griddle pan and rubbed with a clove of garlic. Anything can go on top. This is a sweet version (no garlic!)as dessert
-
Kyk waar kuier Michélle van Breda, SARIE-redakteur!
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 3
Sy neem ons saam op 'n spesiale kuiertjie in die Hamptons buite New York.
-
Michélle op pad na Lily Pond-weg: gesogte adres van die Lauders, Martha Stewart en Jackie Kennedy se grootouers
SARIE Julie 2010
Michélle se eerste dag in East Hampton - dáár waar die rykes rus en vrede vind...
-
Michélle verklap gesprekke om die Lauders se etenstafel
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 1
En daar verras Aerin Lauder en haar span ons groep redakteurs (van sover as Rusland, Australie en Mexiko) gister behoorlik!
-
Nuwe gesigte vir Estée Lauder
SARIE - Mei 2009
Die skoonheidshuis Estée Lauder het pas twee splinternuwe gesigte vir hul advertensieveldtogte aangekondig.

























Kommentaar