Dié celebs skakel ligte af

Dié celebs skakel ligte af Foto’s: Roger Sedres Galery

Eerskomende Saterdagaand kan jy, saam met ons by SARIE én die res van die wêreld, jou stem laat tel teen klimaatsverandering

Van ons eie Tafelberg tot die Sydney Operahuis en die Taipei 101 (die wêreld se hoogste gebou) gaan hul ligte afskakel vir die wêreldwye WWF Earth Hour 2009. Laasjaar het sowat 50 miljoen mense hierdie bewusmakingsveldtog ondersteun.

Talle plaaslike bekendes het reeds hul name op die lys gesit vir vanjaar se veldtog - klik hier om jóú naam by te voeg.

Wanneer? Saterdag 28 Maart van 8:30 nm. tot 9:30 nm.
Waar? By jou huis, jou besigheid en in jou gemeenskap.
Hoe? Skakel ál jou ligte af!

Wat gaan jy in die donker doen? Vertel ons hieronder.

Galery

  • WWF Earth Hour
  • Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu Desmond Tutu
  • Tammy-Anne Fortuin
  • Ettienne van Heerden & Deon Meyer
  • Freshly Ground
  • Solly Philander
  • Hannes van Wyk
  • Francois Groepe, besturende direkteur van Media24
  • Dave Peppler

Kommentaar

Web Development by FormFunction