FOTO Animal Avengers

FOTO Animal Avengers

Hieroor praat mense

Diere kry 2de kans met 3D-ledemate

Met tegnologie wat teen die tempo van lig ontwikkel, is enigiets deesdae moontlik. Selfs 3D-ledemate, van ore tot skedels, word in ’n oogwink gemaak. En in die dierewêreld is daar ook gelukkiges wat baat vind by 3D.

’n Skilpad, ene Freddie van Brasilië, lyk soos enige normale skilpad. Maar haar 3D-dop maak haar uniek en anders.

Toe sy in 2015 uit ’n afgebrande woud gered is, was 85% van haar dop beskadig. Animal Avengers, wat bestaan uit vier veeartse, ’n tandarts en ’n 3D-ontwerper, het die skilpad toe gehelp en vir haar ’n 3D-dop ontwerp. Dis die eerste keer dat so iets gemaak word.

FOTO: Animal Avengers

FOTO Animal Avengers

FOTO: Animal Avengers

FOTO Animal Avengers

Kyk die oulike video hier:

Vir die volledige storie lees Netwerk24.

Freddie is nie al dier wat al ’n 3D-ledemaat gekry het nie.

1. Buttercup die eend 

In 2013 kry dié eend ’n 3D-poot.


2. Beauty, ’n arend

In 2012 is ’n 3D-snawel vir hierdie skoonheid gemaak.

3. Holly, die perd

In 2013 kry Holly ’n 3D-hoefyster.



4. Derby, die hond

In 2014 het Derby twee prostetiese voorpote ontvang. Dit was te danke aan ’n 3D-drukker.

Vir meer 3D-stories klik hier.

Lees nou

TV-vroue bedank – is hulle geboelie?

Die oulikste hondekruisings