FOTO Michael le Grange

Hieroor praat mense

Slim wenk om geskenke vinnig toe te draai!

Dis nou tyd vir geskenke toedraai, maar dié Japanse winkel-assistent het ’n slim plan om dit vinnig te doen.

Die tegniek werk ongelukkig net vir boksies, maar as jy dit eers onder die knie het, gaan jy baie tyd spaar. Dit gee jou meer tyd vir ander goed, soos koekies bak vir die vakansie!

Kyk hier hoe vinnig dit gaan:

Te vinnig? Die video verduidelik dit stap vir stap:

Lees nou

Anderste en interessante geskenke

Mooiste Kersgeskenke vir skoonheidsliefhebbers

Kersversierings vir die huis

MOIR’S #WennerWenke vir die kreatiewe bakker

Die perfekte geskenk wag op jou … PLUS jy kry spesiale afslag!