FOTO:  YouTube

FOTO: YouTube

Hieroor praat mense

Soveel koppies koffie sal jou doodmaak

BuzzFeed berig dat die wetenskaplikes by AsapSIENCE dié video gemaak het om uit te beeld hoeveel van watter kosse en drankies jou liggaam kan hanteer, en die resultate is ongelooflik! Jy kan selfs ’n dodelike oordosis water inneem!

Volgens die video is 70 koppies koffie genoeg om jou te laat omkap en 6 liter water is ook te veel om te kan oorleef.

Kyk die interessante video vir nóg soortgelyke feite:

Bron: BuzzFeed

Lees ook