FOTO Unsplash / Still Miracle

FOTO Unsplash / Still Miracle

Hieroor praat mense

Stoutseuns het gewoonlik dié name …

Hulle is elke ma en pa se nagmerrie . . . En hulle breek ons harte, maar dit bly maar eenmaal ’n feit: ’n stoutseun het dieselfde aantrekkingskrag as ’n romerige sjokolade wanneer jy op dieet is. Jy wéét dis nie goed vir jou nie en ja, juis om dié rede kies jy hom.

Hoekom hou ons van stoutseuns? Om uit te vind klik hier.

FOTO Toa Heftiba

FOTO Toa Heftiba

Het jy geweet stoutseuns het meestal sekere name? Die webwerf First To Know het ’n peiling gedoen oor die algemeenste name vir stoutseuns. Hier is die lys:

15. Matthew

14. Tommy

13. Eric

12. Ryan

11. Scott

10. Michael

9. Brandon

8. Bradley

7. Frank

6. Travis

5. Tyler

4. Adam

3. Jeff

2. Mark

1. Nick

Bog of in die kol? Hierdie name verklap dalk baie.

Lees nou

Pas op vir min sperm, sofapokkel!

Celebs – die mooiste haar-transformasies van 2016

  • Lana

    Volgens my kort daar nog ‘n paar name, Deon is een wat ek hier sou wou sien.
    My dogter het so een wat tydig en ontydig in haar lewe loer met die mees afgryslikste gevolge vir haar wat dit toelaat.
    HY is absoluut mal oor enige iets wat rok dra, dankie tog ek dra broek anders het ek ook seker deurgeloop.