FOTO Unsplash

FOTO Unsplash

Hieroor praat mense

Tukkie dans internet aan die brand

Gepraat van ritme! Die 21-jarige Deodat Kritzinger van die Universiteit van Pretoria het met sy heupe so swaai-swaai die internet aan die brand gedans.

’n Video van die dansende Deodat by ’n geesvang-geleentheid vir die Varsitybeker-wedstryd is al meer as 209 000 keer op Facebook gekyk.

Vir die volledige storie lees Netwerk24.

Kyk die video hier:

Lees nou

Olimpiese Spele bring vrede #OlympicPeace

Mej. Dowe Wêreld waardeer SA opnuut!