SARIE se mode-assistent Carmen Botma en haar SARIE #MySARIE

SARIE se mode-assistent Carmen Botma en haar SARIE #MySARIE

Hieroor praat mense

Stuur vir ons ’n foto van jou en jou SARIE & verskyn op ons webtuiste!

Deel met ons jou foto saam met jou SARIE op Instagram en jy sal op SARIE.com verskyn!

Hoe neem jy deel?

  • Laai Instagram op jou slimfoon af en stel jou profiel op
  • Volg vir sarietydskrif op Instagram
  • Neem ’n foto van jou en jou SARIE en “tag” ons in jou foto.
  • “Hashtag” ook jou onderskrif met #MySARIE

Ons kies die SARIE-leser van die maand wat op ons webtuiste verskyn. Só is almal deel van die SARIE-familie!

SARIE se kosredakteur, Herman Lensing, en sy SARIE #MySARIE

SARIE se kosredakteur, Herman Lensing, en sy SARIE #MySARIE

SARIE se digitale redakteur, Lou-Ann Stone, en haar SARIE #MySARIE

SARIE se digitale redakteur, Lou-Ann Stone, en haar SARIE #MySARIE