The Horse Marionette by Dr Michaella  Janse van Vuuren
Hieroor praat mense

Tegnologie-reus inspireer pragtige ontwerp

Die tegnologie-reus Samsung het ’n kompetisie gereël om ontwerpers te inspireer om hul beste werk voor te sit – van mode, juwele en meubels tot dekor.

Samsung se Michelle Potgieter sê dié kompetisie wil mense help om hul volle potensiaal te bereik. “Met pragtige ontwerp, wat die kern van Samsung se filosofie is, is ons trots om deel te wees van die inisiatief wat die volgende generasie kunstenaars ontdek en bekend stel.”

Die wenners in elke dissipline kry die geleentheid om hul ontwerpe aan die wêreld te wys en om invloedryke kopers te ontmoet.

Met dié Inspire Design-kompetisie wil Samsung talentvolle Suid-Afrikaanse ontwerpers help om suksesvolle loopbane te skep.

Samsung Inspire Design categories

Samsung het 5 van die land se beste ontwerpers gekies om dié kompetisie te beoordeel. Hulle is onder meer …

  • die juweliersontwerper Kirsten Goss, wie se juwele wêreldwyd gewild is
  • Susan Slee, eienaar van Maneki van Staal, wat bekend is vir hul unieke ware
  • die mode-ontwerper Shaldon Kopman
  • Ryan Bakos van die luukse meubelhuis Bakos Brothers

image001

Is jy ’n ontweper wat wil inskryf? Volg dié skakel.