FOTO Unsplash / Averie Woodard

FOTO Unsplash / Averie Woodard

Hieroor praat mense

Top-10: Swakste liedjies van 2016

Ons is byna-byna in die laaste maand van 2016. Tyd vlieg so vinnig, voor ons geseënde Kersfees kan sê is dit reeds 2017. Maar eers gaan ons vakansie hou en die langpad aandurf met goeie musiek in die kar. Pasop net vir dié 10 liedjies,  want Time Magazine het dit aangewys as die slegste liedjies van 2016.

Het jou gunsteling-liedjie die lys gehaal? Gelukkig verskil smaak.

10. Lukas Graham – “7 Years”

9. Britney Spears – “Private Show”

8. Meghan Trainor – “No”

7. gnash – “i hate u, i love u”

6. Mike Posner –  “I Took a Pill in Ibiza”

5. Machine Gun Kelly – “Bad Things”

4. Fall Out Boy & Missy Elliott – “Ghostbusters (I’m not afraid)”

3. Iggy Azalea – “Team”

2. Meghan Trainor – “Mom”

1. Justin Timberlake – “Can’t Stop the Feeling!” 


Is jy verbaas?

Lees nou

Rooitapyt-glans vir Usain Bolt se film-première

Gideon Lombard groet SA