FOTO Instagram/ @michelleobama44

FOTO Instagram/ @michelleobama44

Hieroor praat mense

Totsiens, Barack en Michelle!

Vandag word die sakemagnaat Donald Trump as die 45ste president van Amerika ingelyf. En die eerste keer in agt jaar sal (oud)president Barack Obama nie meer dié rol vertolk nie. Dit voel byna onwerklik! Of jy van hulle gehou het of nie, die Obamas het beslis hul stempel op die Withuis afgedruk.

Gister het Obama vir oulaas die vonnisse van 330 dwelmoortreders verkort. Obama is die Amerikaanse president wat die meeste vonnisse versag het: altesame 1 715. Lees die volledige storie op Associated Press.

Hier’s vier mooi oomblikke van die Obamas se laaste week in die Withuis:

Michelle Obama groet die Withuis

Taking it in on one last walk through the People’s House.

A video posted by First Lady Michelle Obama (@michelleobama44) on

Die Obamas vir oulaas op hul geliefde balkon

Being your First Lady has been the honor of a lifetime. From the bottom of my heart, thank you. -mo A photo posted by First Lady Michelle Obama (@michelleobama44) on

Maandag op Martin Luther King Jr.-dag 

Toe Obama Michelle gelukgewens het …

Totsiens, Obamas!

Vir die vyf goed wat jy oor Trump se inhuldiging moet weet, lees hier.

Lees nou

VIDEO: Boer Hennie val hard vir Jacobu

Bruce Springsteen stoei elke dag met depressie

Oefen sonder om gim toe te gaan én verloor gewig