FOTO: Instagram / @teendaze

FOTO: Instagram / @teendaze

Hieroor praat mense

Vandag sal langer wees as enige ander dag! Dís hoekom:

Daar sal vandag een sekonde by die dag gevoeg word om digitale horlosies se tyd te laat ooreenstem met die aarde se rotasie-tyd, berig newsflicks

Elke dag het 86 400 sekondes, maar die aarde neem 86 400,002 sekondes om heeltemal om sy eie as te beweeg. Daarom moet dié tyd nou “opgevang” word.

Die aarde beweeg al hoe stadiger weens die spanning wat deur gravitasie veroorsaak word.

FOTO: NewsFlicks

FOTO: NewsFlicks

Lees ook: